Universiteit van Mpumalanga

Universiteit van Mpumalanga

Leuse in Afrikaans:Skep Geleenthede
Leuse in Engels:Creating Opportunities
Gestig:22 Augustus 2013 (2013-08-22)[1]
Tipe:Openbare universiteit
Kanselier:Cyril Ramaphosa
Ligging:Mbombela, Mpumalanga
25°26′11.472″S 30°58′54.4872″O / 25.43652000°S 30.981802000°O / -25.43652000; 30.981802000
Kleure:          Blou en rooi
Webtuiste:www.ump.ac.za

Die Universiteit van Mpumalanga is gesetel in Mbombela, Suid-Afrika. Dit is in 2013 deur President Jacob Zuma bekend gemaak en in 2014 was daar 'n beskeie inname van honderd-en-veertig studente.[2] Die Universiteit sluit die infrastruktuur van drie destyds-bestaande instellings in, naamlik die Laeveld Kollege van Landbou, die gasvryheidskool by KaNyamazane en die Siyabuswa-onderwyskampus.

  1. "History" (in Engels). University of Mpumalanga. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2019. Besoek op 28 Oktober 2021.
  2. "SA: Jacob Zuma: Address by the President of South Africa, during the announcement of new Interim Councils and names of the new universities, Union Buildings, Pretoria (25/07/2013)". Polity.org.za (in Engels). 25 Julie 2013. Besoek op 28 Oktober 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search